by Jaco Thom | 12 Apr 2022 | Kolossense, Lees die Bybel saam met my
Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit. (vers 1) Wat Paulus hier skryf, is ingrypend vir jou mens-wees. Jy is op ’n geheimenisvolle manier aan Christus...
by Jaco Thom | 11 Apr 2022 | Kolossense, Lees die Bybel saam met my
In Hom is julle ook besny, nie met die besnydenis deur mensehande nie, maar deur die besnydenis van Christus, waardeur julle sondige bestaan weggeneem is. (vers 11, 2020 vertaling) Hoe raak ons ontslae van die pes van die sonde?Daar ons is kant, en God se kant. Ons...
by Jaco Thom | 10 Apr 2022 | Kolossense, Lees die Bybel saam met my
God het ons uit die mag van die duisternis gered, en verplaas na die koninkryk van sy geliefde Seun … (vers 13, 2020 vertaling) Paulus herinner ons daaraan dat daar ’n groter werklikheid is as die een wat ons met ons eie oë kan sien: God se werklikheid. Dis ’n...
by Jaco Thom | 9 Apr 2022 | Kolossense, Lees die Bybel saam met my
Kyk gerus na hierdie video vir ’n goeie opsomming van die brief: Views:...