by Jaco Thom | 29 Apr 2024 | Kolossense, Lees die Bybel saam met my
Aristargos, wat hier saam met my gevange sit, stuur vir julle groete; ook Markus, die neef van Barnabas. Oor hom het julle reeds opdragte gekry: as hy daar by julle kom, moet julle hom gasvry ontvang. (Kol 4:10) ’n Mens kan byna nie glo wat Paulus hier skryf nie. Ons...
by Jaco Thom | 28 Apr 2024 | Kolossense, Lees die Bybel saam met my
Wees altyd dankbaar. (Kol 3:15) In hierdie kort brief kom die begrip dankbaarheid soos ’n refrein voor. Nie minder nie as 10 keer in die brief roep Paulus die gemeente op tot dankbaarheid. En Paulus sit in die tronk (4:18b)!Wat is sy geheim? Paulus se besef hoe baie...
by Jaco Thom | 27 Apr 2024 | Kolossense, Lees die Bybel saam met my
… in Hom is julle gewortel en in Hom word julle opgebou en versterk in die geloof, soos julle geleer is, terwyl julle oorvloedig is in dankbaarheid. (Kol 2:7, 2020-vertaling) Gister het ons gesien dat ons fyn moet luister om God se wil te kan ken. Dis nie ’n...
by Jaco Thom | 26 Apr 2024 | Kolossense, Lees die Bybel saam met my
Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken, sodat julle tot eer van die Here sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. (Kol 1:9-10) Paulus bid vir die Kolossense, dat hulle sal leer om te luister en tyd sal...
by Jaco Thom | 25 Apr 2024 | Kolossense, Lees die Bybel saam met my
Verfris jou geheue met hierdie oorsig oor die...
by Jaco Thom | 13 Apr 2022 | Kolossense, Lees die Bybel saam met my
 Julle woorde moet altyd van goeie smaak getuig, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe om ’n ieder en ’n elk te antwoord. (vers 6, 2020 vertaling) Paulus druk hier op ’n baie seer plek in ons moderne samelewing. Om ’n wag voor jou mond te sit, is nie meer die...