by Jaco Thom | 26 Des 2021 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Jesus het hom geantwoord: “Nogtans moet jy dit nou doen, want op hierdie manier moet ons aan die wil van God voldoen.” (vers 15) Hoekom was dit nodig vir Jesus om gedoop te word? Die doop as teken van die afwas van die ou, vuil lewe en die begin van die nuwe lewe is...
by Jaco Thom | 25 Des 2021 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Toe koning Herodes hiervan hoor, was hy, en die hele Jerusalem saam met hom, hewig ontsteld. (vers 3) ’n Mens kan verstaan dat koning Herodes ontsteld was om te hoor daar is ’n kind gebore wat as die koning van die Jode bekend staan. Hý was immers die koning. Maar die...
by Jaco Thom | 24 Des 2021 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Dit het alles gebeur sodat die woord wat die Here deur sy profeet gesê het, vervul sou word: “Die maagd sal swanger word en ’n Seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem.” Die naam beteken God by ons. (vers 22-23) Die boodskap van die engel aan Josef is...
by Jaco Thom | 23 Des 2021 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Kyk gerus na hierdie kort video oor die boek: Views:...