by Jaco Thom | 14 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Hulle het toe haastig van die graf af weggegaan, bang maar baie bly, en hulle het gehardloop om dit aan die dissipels te vertel. (vers 8) ’n Mens kan een van twee reaksies op Jesus se opstanding kan hê. Die vroue het dadelik geglo dat Hy opgestaan het. Die...
by Jaco Thom | 13 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Saam met Hom het hulle ook twee rowers gekruisig, een regs en die ander een links van Hom. (vers 38) Die soldate wat Jesus gekruisig het, het Hom die hele tyd met minagting behandel en gespot (vers 27-30). Die pers mantel is tipiese koninklike klere. Sy kroon is van...
by Jaco Thom | 12 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Toe het Hy bedroef en beangs geword en vir hulle gesê: “Ek voel doodsbenoud. Bly hier en waak saam met My.” (vers 37b-38) Jesus het geweet dat dit nie maar net ’n gewone menslike dood is, soos ons almal eendag sal deurmaak, wat op Hom wag nie. Hy het geweet dat Hy vir...
by Jaco Thom | 11 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Maar die bruidegom antwoord: ‘Ek sê vir julle: Ek ken julle nie!’ (vers 12) Dit gaan in hierdie gelykenis om tien meisies wat almal op die koms van die bruidegom gewag het. Hulle was nie onverskillige, afvallige mense nie! Ook die vyf onverstandige meisies het...
by Jaco Thom | 10 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Dit is die slaaf vir wie sy eienaar by sy tuiskoms so aan die werk sal kry. Gelukkig is hy! (vers 46) Mense dink soms die wederkoms sal deur ’n deurmekaarspul voorafgegaan word. Dit feit dat alles steeds “normaal” op aarde verloop, stel hulle gerus dat die wederkoms...
by Jaco Thom | 9 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Wie hoogmoedig is, sal verneder word, en wie nederig is, sal verhoog word. (vers 12) Mag, eer, status, roem – dít is die dinge waarna ons in ons menslike natuur hunker. Dit is wat die politiek en die ekonomie dryf. Menige verhouding ontaard in ’n magspel, selfs in die...