by Jaco Thom | 8 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Ek het gesien daar staan ’n troon in die hemel en op die troon sit daar Iemand. (vers 2) Dis goed om te onthou wat die omstandighede was toe Johannes dié gesig gesien het. Die kerk is hewig vervolg deur ’n goddelose, wrede keiser. Gelowiges was uitgelewer aan ’n bose...
by Jaco Thom | 7 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Ek weet alles wat julle doen. Kyk, Ek het ’n deur voor julle oopgesluit en niemand kan dit weer toesluit nie. Ek weet dat julle min krag het, en tog het julle aan my boodskap vasgehou en My nie verloën nie. (vers 8) Onder die sewe gemeentes aan wie die Here Jesus...
by Jaco Thom | 6 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Maar Ek het dít teen julle: julle het My nie meer so lief soos in die begin nie. (vers 4) In die gemeente van Efese was daar heelwat wat die Here Jesus bly gemaak het: hulle onvermoeide arbeid en volharding; hulle handhawing van die suiwere leer en die ywerige...
by Jaco Thom | 5 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Ek het omgedraai om te sien wie dit is wat met my praat. (vers 12) Johannes is met die keiser se vervolging van Christene verban na die eiland Patmos (vers 9). En daar, op die Sondag, ontmoet die Here Jesus hom. Hy hoor ’n harde stem agter hom, en draai om. Die eerste...