by Jaco Thom | 14 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Hy sê toe vir my: “Neem dit en eet dit op. Dit sal jou maag bitter maak, maar in jou mond sal dit so soet soos heuning wees.” (vers 9) Die klein boekrol in die magtige engel se hand is ’n opgesomde weergawe van die boekrol wat die Lam van God in Op 6 uit die Vader se...
by Jaco Thom | 13 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Hulle is aangesê om nie die gras van die aarde, die plante en die bome kwaad aan te doen nie, maar net die mense wat nie die seël van God op hulle voorkoppe het nie. (vers 4) Die eerste vier trompette (Op 8:6-13) kondig kosmiese rampe oor die skepping aan. Dis egter...
by Jaco Thom | 12 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Toe die Lam die sewende seël oopmaak, het daar stilte in die hemel gekom, omtrent ’n halfuur lank. En ek het die sewe engele gesien wat voor God staan, en daar is aan hulle sewe trompette gegee. (vers 1-2) Ons is nou by die sewende seël, wat die volgende siklus (die...
by Jaco Thom | 11 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Ek het ook ’n ander engel van die ooste af sien kom met die seël van die lewende God. Hy het met ’n harde stem geroep [ en] gesê: “Moenie die land en die see en die bome tref nie. Ons moet eers die dienaars van ons God op hulle voorkoppe merk met die seël.” (vers 2-3)...
by Jaco Thom | 10 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Ek het gesien toe die Lam die eerste van die sewe seëls oopmaak. (vers 1) ’n Belangrike aspek van Openbaring is dat Johannes nie met ’n tydlyn werk in die sin dat die gebeure kronologies op mekaar volg nie. Hy gebruik eerder ’n sikliese struktuur, waarin hy telkens...
by Jaco Thom | 9 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Toe sê een van die ouderlinge vir my: “Moenie huil nie. Kyk, die Leeu uit die stam van Juda, die Afstammeling van Dawid, het die oorwinning behaal en kan die boek met die sewe seëls oopmaak.” (vers 5) Vreemd om te dink dat Johannes huil terwyl hy in die troonsaal...