by Jaco Thom | 26 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Hy wat dit alles getuig, sê: “Ja, Ek kom gou!” Amen! Kom, Here Jesus! (vers 20) Die laaste hoofstuk van die boek wil iets van die dringendheid van Jesus se wederkoms met ons deel. Drie maal verseker die Here Jesus ons dat Hy gou kom (vers 7, 12 en 20). Dis nie net ons...
by Jaco Thom | 25 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Kyk, die woonplek van God is nou by die mense. Hy sal by hulle bly; hulle sal sy volke wees, en God self sal by hulle wees as hulle God. (vers 3) Wat ’n heerlike saligheid wag nie op ons nie! Alles is nuut (vers 5) en daar is nie plek vir die sleepsel van die slang...
by Jaco Thom | 24 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
… hulle sal priesters van God en van Christus wees en sal saam met Hom die duisend jaar lank regeer. (vers 6) Verklarings oor dié verse is baie uiteenlopend. ’n Meer letterlike verklaring word die Chiliasme of Millenianisme genoem. Daarvolgens is daar twee...
by Jaco Thom | 23 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Ek het toe iets gehoor soos die geluid van ’n groot menigte, soos die gedruis van ’n groot watermassa en soos die gedreun van swaar donderweer. Hulle het uitgeroep: “Prys die Here! Die Here ons God, die Almagtige, heers nou as koning.” (vers 6) Die finale triomf van...
by Jaco Thom | 22 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Toe het ’n sterk engel ’n groot klip, so groot soos ’n meulsteen, gevat en dit in die see gegooi en gesê: “So, met geweld, sal Babilon, die groot stad, neergegooi word, en niemand sal hom ooit weer kry nie.” (vers 21) Johannes teken in Op 18 die finale en algehele...
by Jaco Thom | 21 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Hulle sal teen die Lam oorlog voer, maar die Lam […] sal hulle oorwin, omdat Hy die Here van die heersers en die Koning van die konings is. (vers 14) Op 17:1 – 19:10 vorm ’n eenheid en beskryf die verloop van die voltrekking van die sewende toornbak. Ons kry in...