Hoofstuk van die dag: Rut 4

Hoofstuk van die dag: Rut 4

Die Here het haar swanger laat word, en Rut het ’n seuntjie in die wêreld gebring. (vers 13b) As jy dié verhaal lees om te sien waar God iets gedoen het in Naomi en Rut se lewe, moet jy lank soek. Ons lees baie van God, maar dis elke keer die mense wat oor Hom praat,...
Hoofstuk van die dag: Rut 4

Hoofstuk van die dag: Rut 3

Was jou, maak jou mooi en trek jou netjies aan en gaan na die dorsvloer toe. […] Dan gaan jy soontoe en kruip by sy voete in. (vers 3-4) Naomi se plan is eenvoudig: Rut moes stilletjies in Boas se bed gaan klim en haarself vir hom aanbied. Die feestelike...
Hoofstuk van die dag: Rut 4

Hoofstuk van die dag: Rut 2

Sy het toe geloop om in die land te gaan are optel agter die graansnyers aan. Sy het uitgekom by dié deel van die land wat behoort het aan Boas, die familielid van Elimelek. (vers 3) Toe Rut by die voordeur uitstap, het daar nie ’n waentjie vol brood op haar gewag...
Hoofstuk van die dag: Rut 4

Hoofstuk van die dag: Rut 1

My lewe was vol toe ek hier weg is, maar die Here het my leeg laat terugkom. Waarom noem julle my nog Naomi? Die Here het dan teen my gedraai, die Almagtige het ’n ramp oor my gebring. (vers 21) Naomi was aan die ontvangkant van ramp op ramp. En die ergste van alles...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.