by Jaco Thom | 26 Jan 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Ek pak die boek Spreuke ietwat anders aan; ek doen dit aan die hand van briewe wat koning Salomo aan sy vriendin Jemen, die koningin van Skeba, skryf. Ek hoop jy geniet dit! Kennis begin met die dien van die Here; dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag....