by Jaco Thom | 25 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Uiterlike skoonheid hou nie, ’n mooi voorkoms is nie alles nie; as sy die Here dien, dán verdien ’n vrou om geprys te word. (vers 30) My liewe JemenEk het ’n kosbare loflied op die vrou by my goeie vriend koning Lemuel van Massa gekry. Sy ma het dit nog vir hom gegee,...
by Jaco Thom | 24 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm dié wat by Hom skuil. (vers 5) Liewe JemenBaie geluk met Adoniram se verlowing! Ek sal sekerlik die huweliksluiting kom bywoon. Dit sal vir my heerlik wees om julle weer te sien, en om in julle vreugde te deel.So, nou...
by Jaco Thom | 23 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Gee jou seun ’n goeie opvoeding en jy sal gerus wees oor hom; hy sal jou baie vreugde verskaf. (vers 17) My liewe JemenSo het Adoniram nou ook groot geword. En laat ek jou maar waarsku: as jou seunskind eers na die meisies begin kyk, Ãs hy groot. Een van die dae wil...
by Jaco Thom | 22 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Wie op homself vertrou, is ‘n dwaas; wie hom deur wysheid laat lei, is veilig. (vers 26) Liewe JemenWens my geluk! Ek het gister oupa geword. Maäka het ’n fris seuntjie. Rehabeam sê hulle gaan hom Abia noem.Aan die een kant wil my hart bars van die trots en...
by Jaco Thom | 21 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Reukolie en wierook is iets om te geniet, maar die genot van vriendskap lê in die raad wat jy kry. (vers 9) My liewe koningin JemenJammer dat ek nou eers weer by skryf kom, maar ek was ’n geruime tyd uitstedig. Ek kom nou net terug van ’n uitgebreide reis na die...
by Jaco Thom | 20 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Jy sien self: vir iemand wat dink hy het die wysheid in pag, is daar minder hoop as vir ‘n dwaas. (vers 12) Liewe JemenBaie dankie dat julle hier was, en vir die kosbare Ofir-goud wat Rehabeam-hulle by julle gekry het. Só ’n rojale trougeskenk het ons almal se...