by Jaco Thom | 1 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
maak wat ek jou voorskryf jou eie, dat jy kan lewe, maak wat ek jou leer jou eie, so eie soos die appel van jou oog. (vers 2) Liewe JemenEk is bly dat die verdrag met Etiopië toe deur die mat geval het. Nadat ek laas vir jou geskryf het, het ek ook gehoor dat Omar...
by Jaco Thom | 31 Jan 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Wat ek jou voorskryf, is ’n lamp, my onderrig is ’n lig; wie hom laat teregwys, is op die pad na die lewe toe. (vers 23) My liewe koninginEk haas my om hierdie briefie betyds by jou te kry, want ek is so bang julle neem oorhaastig ’n besluit, en dat dit julle later...
by Jaco Thom | 30 Jan 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
My seun, slaan ag op die wysheid wat ek jou leer, luister na my goeie raad. Dan sal jy self ook met oorleg kan optree en met die nodige kennis praat. (vers 1-2) My liewe koningin JemenEk is werklik jammer om te hoor van die spanning in julle ryk. Dis so ontsettend...
by Jaco Thom | 29 Jan 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Die pad van die regverdiges is soos helder oggendlig wat groei en sterker word tot dit heeltemal dag is. (vers 18) Liewe koningin JemenDankie vir daardie wonderlike speserye wat jy gestuur het. Dit het net op die regte tyd hier aangekom, want my kok het my net verlede...
by Jaco Thom | 28 Jan 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is: dit is die geneesmiddel vir jou, die verkwikking vir jou liggaam. (vers 7-8) Liewe koningin JemenJou klagtes oor Adoniram laat my nogal baie aan my paleisopsigter Agisar dink. Ek het met...
by Jaco Thom | 27 Jan 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Dit is die Here wat die wysheid gee, uit sy mond kom die kennis en die insig. (vers 2) Liewe koningin JemenDankie vir jou briefie. Ek bid baie vir jou, en dat die Here jou wysheid sal gee oor Adoniram.So van wysheid gepraat. Ek bly maar met die wysheid besig. Jy sal...