… laat die Gees julle vervul … (vers 18)

Iemand wat aan Christus behoort, hĆ©t reeds die Heilige Gees ontvang. En tog sĆŖ die Bybel: ā€œ… laat die Gees julle vervul.ā€ Want hoewel die Heilige Gees in elke gelowige woon en werk, beteken dit nie dat alle gelowiges outomaties ook met die Gees vervul is nie. Baie gelowiges se lewens is van so ā€™n aard dat hulle eie ek nog die botoon in hulle lewens voer.
Wat die Bybel hier van ons vra, is dat ons ons daarop moet instel dat die Heilige Gees die beheer oor ons lewens kan oorneem, dat die Gees ons sĆ³ moet vul dat ons as mense van die lig sal lewe (vers 8), dat ons vol sal wees van die dinge van die Here, dat ons gedurig daaroor sal dink en praat.
Dit beteken om die Heilige Gees toe te laat om jou lewe te lei en te rig op God en sy wil vir jou lewe. En kyk net wat gebeur met ā€™n mens as die Gees jou vervul: So ā€™n mens se lewe word ā€™n lied, hy begin sing (vers 19) en leef dankbaar (vers 20).
Lof en dankbaarheid: dĆ­s wat die Gees wil doen; ook in jĆ³Ćŗ lewe.

image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.