Maria is beskikbaar in ePub-formaat (vir lees op Kindle of op jou selfoon). Dit kos R180. As jy die gedrukte boek wil hê, sal ek dit laat druk. Dit sal R300 kos, wat koerierkoste insluit.
Views: 19

Goeie middag Jaco. Het jy dalk die Bybel roman in boek vorm? Groete
Hallo Gustav, ongelukkig is die boek nie tans in druk nie. Ek het dit wel ‘n elektroniese (ePub) formaat. Laat weet as jy belangstel.