by Jaco Thom | 21 Aug 2024 | 1 Johannes, Lees die Bybel saam met my
… enigeen wat ’n kind van God is, kan die sondige wêreld oorwin. En die oorwinning wat ons oor die wêreld behaal het, is deur ons geloof. (1 Joh 5:4) Jy sal uit dure ondervinding weet dat wat Johannes hier skryf, nie so eenvoudig is nie. In vers 3 skryf hy selfs dat...
by Jaco Thom | 20 Aug 2024 | 1 Johannes, Lees die Bybel saam met my
Niemand het God nog ooit gesien nie, maar as ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons sy doel volkome bereik. (1 Joh 4:12) Ons lewe in ’n tyd waarin die evangelie soos nog nooit tevore in die geskiedenis nie beskikbaar is vir mense. Die Bybel is die...
by Jaco Thom | 19 Aug 2024 | 1 Johannes, Lees die Bybel saam met my
Hiéraan weet ons wat liefde is: Jesus het sy lewe vir ons afgelê. Ons behoort ook ons lewens vir ons broers af te lê. (1 Joh 3:16) Haat teenoor liefde. Moord teenoor jouself weggee. Kain teenoor Jesus. DÃs hoe radikaal ons navolging van Jesus is.Die liefde waarvan...
by Jaco Thom | 17 Aug 2024 | 1 Johannes, Lees die Bybel saam met my
As iemand beweer dat hy in die lig is, maar hy haat sy broer, is hy nog steeds in die duisternis. (1 Joh 2:9) Met ’n jeugdiens het die kerkraad dit goed gedink om al die koshuiskinders van die plaaslike hoërskool na die erediens te nooi. Dit was ’n Afrikaanse skool,...
by Jaco Thom | 16 Aug 2024 | 1 Johannes, Lees die Bybel saam met my
As ons sê dat ons nie sonde het nie, mislei ons onsself, en is die waarheid nie in ons nie. (1 Joh 1:8 AFR2020) Ons is sondaars. Hier staan dit in soveel woorde: “As ons sê dat ons nie sonde het nie, mislei ons onsself, en is die waarheid nie in ons nie […] As ons sê...
by Jaco Thom | 15 Aug 2024 | 1 Johannes, Lees die Bybel saam met my
Hierdie videotjie sal jou ‘n oorsig oor die brief gee:...