by Jaco Thom | 9 Nov 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Elke Sondag moet elkeen van julle na sy vermoë tuis iets opsy sit en dit opspaar, sodat die geldinsameling nie eers plaasvind as ek kom nie. (1 Kor 16:2) Hoe moet ons die grootte van ons dankoffer bereken? Paulus sê: na vermoë (vers 2). Onthou, jou dankoffer is ’n...
by Jaco Thom | 8 Nov 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
As ons net vir hierdie lewe ons hoop op Christus vestig, is ons die bejammerenswaardigste van alle mense. (1 Kor 15:19) Hoe bepaal jy of daar nog lewe in die kerk is? Aan hoeveel mense Sondae kerk toe kom? Die grootte van die dankoffers? Die liefde onderling? As jy...
by Jaco Thom | 7 Nov 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Soos in al die Christelike gemeentes moet die vrouens ook in julle byeenkomste stilbly, want hulle word nie toegelaat om te praat nie. (1 Kor 14:33b-34) Paulus skets ’n erediens wat vreemd is aan ons eie ervaring. Daar was destyds nie opgeleide predikante nie (behalwe...
by Jaco Thom | 6 Nov 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik; dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand nie… (1 Kor 13:4) Ferdinand Deist sê iewers in ’n preek ons lewens moet musiek maak. Maar, sê hy, as ons nie oppas nie, gebeur dit maklik dat ons nie...
by Jaco Thom | 5 Nov 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Net soos die liggaam ’n eenheid is en baie lede het, en soos al die lede saam, al is hulle baie, een liggaam vorm, so is dit ook met die liggaam van Christus. (1 Kor 12:12) Ons ken almal hierdie beeld wat Paulus gebruik as hy van die kerk praat. Saam vorm ons een...
by Jaco Thom | 21 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Hierdie dinge het gebeur as voorbeelde vir ons dat ons ons nie soos hulle deur sondige begeertes moet laat dryf nie. (1 Kor 10:6) Paulus sê ons moenie dink dít wat in die Ou Testament staan, is maar net ’n klomp ou geskiedenis van honderde jare gelede wat eintlik nie...