by Jaco Thom | 19 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Almal wat aan ’n wedstryd deelneem, ontsê hulleself allerlei dinge. Hulle doen dit om ’n verganklike oorwinnaarskroon te verkry, maar ons ’n onverganklike. (1 Kor 9:25) Die Isthmiese Spele is elke twee jaar in Korinte gehou; daarom het die Korintiese lesers die beeld...
by Jaco Thom | 18 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Maar pas op dat hierdie vryheid van julle nie vir dié wat swak is, ’n aanleiding tot sonde word nie. (1 Kor 8:9) Destyds (1857) toe die sinode van die NG Kerk besluit het om afsonderlike dienste vir bruin lidmate in die kerk te begin, het hulle geweet dat dit verkeerd...
by Jaco Thom | 17 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Die ongelowige man is by God aanneemlik deur die band met die gelowige vrou, en die ongelowige vrou is by God aanneemlik deur die band met die gelowige man. Anders sou julle kinders heidene wees, maar nou behoort hulle aan God. (1 Kor 7:14) Wat ’n ongelooflike troos...
by Jaco Thom | 16 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Eintlik is julle saak al klaar verlore, omdat julle hofsake met mekaar het. Waarom ly julle nie liewer onreg nie? Waarom laat julle julle nie liewer te kort doen nie? (1 Kor 6:7) In ons moderne samelewing het hofsake iets alledaags geword. Die howe kan nie byhou met...
by Jaco Thom | 15 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Wat ek geskryf het, was dat julle nie moet omgaan met iemand wat homself ’n gelowige noem, maar wat onsedelik of geldgierig of ’n afgodsdienaar of kwaadprater of dronkaard of bedrieër is nie. Met so iemand moet julle nie eens saam eet nie. (1 Kor 5:11) Een van die...
by Jaco Thom | 14 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Daarom spoor ek julle aan: Volg my voorbeeld! (1 Kor 4:16) Ek het eenkeer, toe ek iets oor die huwelik geskryf het, my eie geseënde huwelik voorgehou as voorbeeld. Party gemeentelede het my dit ernstig verkwalik en daarvan beskuldig dat ek dink my huwelik is beter as...