by Jaco Thom | 25 Aug 2023 | 1 Petrus, Lees die Bybel saam met my
Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. (vers 8) Petrus skryf hierdie brief waarskynlik uit Rome, waar leeus op weerlose Christene in die arena losgelaat is om hulle te verslind, tot...
by Jaco Thom | 24 Aug 2023 | 1 Petrus, Lees die Bybel saam met my
Wees liewer bly hoe meer julle in die lyding van Christus deel, want dan sal julle ook oorloop van vreugde by sy wederkoms in heerlikheid. (vers 13) Petrus vra nie dat ons smartvrate moet wees nie. Hy sê deur ons lyding deel ons in die lyding van Christus. Op ’n...
by Jaco Thom | 23 Aug 2023 | 1 Petrus, Lees die Bybel saam met my
Die doop is nie ’n afwassing van die vuilheid van die liggaam nie, maar ’n bede tot God om ’n skoon gewete, en dit red julle op grond van die opstanding van Jesus Christus. (vers 21) Ongelooflik. Hier staan dat die doop ons red! Dit is tog nie hoe ons dit geleer het...
by Jaco Thom | 22 Aug 2023 | 1 Petrus, Lees die Bybel saam met my
Julle, daarenteen, is ’n uitverkore volk, ’n koninklike priesterdom, ’n nasie wat vir God afgesonder is, die eiendomsvolk van God, die volk wat die verlossingsdade moet verkondig van Hom wat julle uit die duisternis geroep het na sy wonderbare lig. (vers 9) Ons is...
by Jaco Thom | 21 Aug 2023 | 1 Petrus, Lees die Bybel saam met my
Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. (vers 15) Dit is duidelik uit hierdie brief van Petrus, dat die gelowiges anders is as ongelowiges. Daarom spreek Petrus sy lesers aan as “uitverkorenes”,...
by Jaco Thom | 20 Aug 2023 | 1 Petrus, Lees die Bybel saam met my
Kyk gerus na hierdie kort video om ’n oorsig oor die brief te kry: ...