by Jaco Thom | 29 Jul 2024 | 1 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Stry die goeie stryd van die geloof; gryp die ewige lewe aan, waartoe jy geroep is en waarvan jy die goeie belydenis voor baie getuies afgelê het. (1 Tim 6:12 AFR2020) Een van die misverstande oor Christen-wees is dat, omdat Christus klaar alles gedoen het dat ons...
by Jaco Thom | 27 Jul 2024 | 1 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
’n Ouer man moet jy nie skerp teregwys nie, maar vermaan asof hy jou vader is. Vermaan die jonger mans soos jou broers, die ouer vroue soos moeders, en die jonger vroue soos susters, in alle eerbaarheid. (1 Tim 5:1-2) Paulus lê in hierdie hoofstuk baie klem op respek...
by Jaco Thom | 26 Jul 2024 | 1 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Die Gees sê uitdruklik dat in die eindtyd sommige afvallig sal word van die geloof. Hulle sal misleidende geeste navolg en die leerstellings van bose geeste aanhang. (1 Tim 4:1) Dit is deesdae toenemend moeilik om te weet wat is reg en wat verkeerd is. Daar was ’n tyd...
by Jaco Thom | 25 Jul 2024 | 1 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Net so moet vroue ook van goeie karakter wees, nie skinder nie, nugter en in alles betroubaar. (1 Tim 3:11) In verse 1 tot 8 is Paulus besig om te sê watter eienskappe die leiers van die gemeente moet hê. Dit gaan nie vir hom oor status of stand nie; dit gaan om...
by Jaco Thom | 23 Jul 2024 | 1 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Ons weet dat die wet goed is as ’n mens dit op die regte manier gebruik. (1 Tim 1:8) Paulus praat hier van die regte manier van die wet gebruik. Wat is dan die verkeerde manier? Dis om die wet te sien as ’n stel reëls wat jou inperk en as ’t ware jou pret in die lewe...
by Jaco Thom | 22 Jul 2024 | 1 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Kyk gerus na hierdie video vir ’n goeie opsomming van die brief: Views:...