by Jaco Thom | 6 Sep 2022 | 1 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Want geldgierigheid is die wortel van alle kwaad. (vers 10, 2020-vertaling) Dis merkwaardig hoe dikwels die Bybel waarsku oor die najaag van rykdom. Jesus het al gesê ons kan nie God én Mammon (dws geld of besittings) dien nie. Nie dat rykdom op sigself verkeerd is...
by Jaco Thom | 5 Sep 2022 | 1 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Versorg die weduwees wat werklik alleen agtergelaat is. (vers 3) Die rede hoekom Paulus ’n relatief groot deel van sy brief aan die kwessie van weduwees afstaan, is tweërlei. Eerstens was die versorging van weduwees altyd ’n belangrike saak vir God se mense. Daar is...
by Jaco Thom | 4 Sep 2022 | 1 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Maar van onheilige en sinlose verdigsels moet jy wegbly. Oefen jou liewer om in toewyding aan God te lewe. (vers 7) Wat is die kerk se taak in tye waarin daar stemme opgaan wat mense kan verwar? Paulus se raad aan Timoteus kan ons help. In ’n neutedop: fokus op die...
by Jaco Thom | 3 Sep 2022 | 1 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Ingeval my koms vertraag word, sal jy dus weet hoe iemand hom moet gedra in die huisgesin van God, dit is die gemeente van die lewende God. Die gemeente is die draer en beskermer van die waarheid. (vers 15) Dis merkwaardig hoe Paulus oor die gemeente praat. Niks...
by Jaco Thom | 2 Sep 2022 | 1 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense … sodat ons ’n rustige en stil lewe kan lei in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid. (vers 1-2) Paulus se riglyne in hoofstuk 2 en...
by Jaco Thom | 1 Sep 2022 | 1 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Soos by my vertrek na Masedonië toe, dring ek nou weer by jou daarop aan om in Efese te bly. Daar is sekere mense wat vals leerstellings versprei, en jy moet hulle dit verbied. (vers 3) Partykeer voel ’n mens as gelowige lus om jou hande in die lug te gooi, jou goed...