by Jaco Thom | 10 Feb 2023 | Amos, Lees die Bybel saam met my
Net julle, uit al die geslagte van die aarde, het Ek geken; daarom gaan Ek van julle rekenskap eis oor al julle sondeskuld. (vers 2, 2020-vertaling) Die 1983-vertaling vertaal in vers 2 die woord “geken” met “uitgekies”. Ons kan ook vertaal “intiem geken” of...
by Jaco Thom | 9 Feb 2023 | Amos, Lees die Bybel saam met my
So sê die Here: Selfs as Israel net drie keer sonde gedoen het, sou Ek sy straf nie herroep het nie. Maar nou het hy nog sondes daarby gevoeg: (vers 6) Die boek begin met sewe uitsprake van die Here teen Israel se vyande (1:3-2:5), en elke uitspraak word ingelei met...
by Jaco Thom | 8 Feb 2023 | Amos, Lees die Bybel saam met my
Die woorde van Amos, een van die herders uit Tekoa – woorde wat aan hom geopenbaar is oor Israel. (vers 1, 2020-vertaling) Ons weet niks van Amos buiten wat in dié boek staan nie: hy was van Juda; ’n veeboer (vers 1) uit Tekoa, ’n dorp sowat 15 km suid van Jerusalem....
by Jaco Thom | 7 Feb 2023 | Amos, Lees die Bybel saam met my
Kyk na hierdie insiggewende video-opsomming van die boek Amos: Views:...