by Jaco Thom | 16 Feb 2023 | Amos, Lees die Bybel saam met my
Ek, die Here God, hou die sondige koninkryk dop, Ek gaan hom wegvee van die aarde af! Maar tog, Ek sal nie die nageslag van Jakob heeltemal uitroei nie, sê die Here. (vers 8) Die oordeelsaankondigings in die boek Amos is uiters ontstellend. Dit het gekom in ’n tyd van...
by Jaco Thom | 15 Feb 2023 | Amos
Maar daar kom dae, sê die Here my God, dat Ek ’n honger oor die aarde laat kom: ’n honger nie na kos nie, ’n dors nie na water nie, maar om die woorde van die Here te hoor. (vers 11) In Deut 8:3 staan dat ’n mens nie net van brood leef nie. Dis die Skrifgedeelte wat...
by Jaco Thom | 14 Feb 2023 | Amos, Lees die Bybel saam met my
Die Here het toe van sy voorneme afgesien, Hy het gesê: Dit sal nie gebeur nie. (vers 3, vgl vers 6) Blykbaar het Amos die eerste twee visioene (die sprinkane en die vuur) gesien voordat hy in Israel begin optree het. Sy gebed dat God sal vergewe (vers 2 en 5) is dan...
by Jaco Thom | 13 Feb 2023 | Amos, Lees die Bybel saam met my
Die Here my God het ’n eed afgelê by Homself, die Here die almagtige God sê: Ek verafsku die hooghartigheid van Jakob, Ek het ’n weersin in sy mooi huise! (vers 8) Die toneel wat Amos vir ons skets oor die rykes wat in weelde leef, salig onbewus (vers 1) van die...
by Jaco Thom | 12 Feb 2023 | Amos, Lees die Bybel saam met my
Gee pad voor My met die rumoer van jou gesing; Ek wil nie jou harpmusiek hoor nie! Maar laat die reg en die geregtigheid te voorskyn kom, laat dit aanrol soos watergolwe, soos ’n standhoudende stroom. (vers 23-24) Jy het waarskynlik gehoor van die Indiese leier Ghandi...
by Jaco Thom | 11 Feb 2023 | Amos, Lees die Bybel saam met my
So hou julle mos daarvan, Israeliete, sê die Here my God. (vers 5b) Die Here se woorde by monde van Amos in vers 4-5 herinner sterk aan die Here Jesus se gelykenis van die tollenaar en die sondaar (Luk 18:9-14). In die gelykenis spog die Fariseër in sy gebed oor sy...