by Jaco Thom | 5 Des 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
Moses kon nie in die tent van ontmoeting inkom nie: die wolk was daarin, en die magtige teenwoordigheid van die Here het die tabernakel gevul. (vers 35) In Eks 33:11 lees ons: “Die Here het direk met Moses gepraat soos ’n man met sy vriend.” En tog, toe die wolk die...
by Jaco Thom | 4 Des 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
Moses het al die werk geïnspekteer en gesien dat dit gemaak is soos die Here beveel het. Toe het Moses die vakmanne gelukgewens en bedank. (vers 43) Soos ’n goeie leier inspekteer Moses die werk, en wens hy die vakmanne geluk met hulle prestasie. ’n Mens sou ook kon...
by Jaco Thom | 3 Des 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
Hier volg die hoeveelhede van die materiaal wat gebruik is om die tabernakel waarin die getuienis was, op te rig. (vers 21) Behalwe vir Besaleël en Oholiab, die vakmanne wat in beheer was van die ontwerp en maak van alles in die tabernakel-kompleks, lees ons nou van...
by Jaco Thom | 2 Des 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
Hy het ook die gewyde salfolie en die geurige, rein wierook gemeng soos ’n bekwame vakman dit doen. (vers 29) As ’n mens hierdie hoofstukke lees, sou jy maklik onder die indruk kon kom dat Besaleël alles wat genoem word, op sy eie gemaak het. Dit is natuurlik nie so...
by Jaco Thom | 1 Des 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
Daar was meer as genoeg om al die werk te doen, daar was selfs nog oor. (vers 7) Wat ’n wonderlike getuigskrif vir die Israeliete! Vandag sukkel baie kerke om genoeg middele te kry. Daar is baie redes voor – dalende lidmaatgetalle, sukkelende ekonomie, ouer-wordende...
by Jaco Thom | 30 Nov 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
Ses dae moet julle julle werk doen, maar die sewende dag moet vir julle ’n gewyde dag wees. Dit is ’n rusdag tot eer van die Here. (vers 2) Hoe moeilik is dit vir jou om weg te breek van jou werk? Kan jy dit vir ’n hele dag los? Dís waaroor die sesde gebod gaan. Dit...