by Jaco Thom | 24 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Die omtrek van die stad moet nege kilometer wees, en sy naam moet van vandag af wees: Die Here is daar. (Eseg 48:35) ’n Deurlopende tema in die boek Esegiël is Jerusalem, met al die afskuwelike sonde en afgodsdiens wat daarbinne gepleeg is, tot selfs in die tempel....
by Jaco Thom | 23 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Die man met die meetstok het my teruggebring na die ingang van die tempel toe. Toe sien ek daar kom water onder die tempel se drumpel uit aan die oostekant. (Eseg 47:1) Op 22:1-2 steun sterk op hierdie visioen van Esegiël. Daar word die rivier ten regte “die water van...
by Jaco Thom | 22 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Maar wanneer die gewone burgers op feesdae in die teenwoordigheid van die Here wil kom, moet dié wat deur die noordpoort inkom om in aanbidding te buig, by die suidpoort uitgaan, en dié wat deur die suidpoort inkom, moet by die noordpoort uitgaan. Niemand mag...
by Jaco Thom | 21 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Hierdie poort moet toe bly, dit moet nie oopgemaak word nie en niemand mag daardeur gaan nie, want Ek, die Here, die God van Israel, het daardeur gekom; die poort moet toe bly. (Eseg 44:2) Die oospoort van die tempelkompleks is die poort waardeur die Here die tempel...
by Jaco Thom | 20 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Mens, jy moet die tempel vir Israel beskrywe, sodat hulle kan skaam kry oor hulle oortredings. Laat hulle die plan van die tempel nagaan, […] sodat hulle die hele uitleg van die tempel en al die voorskrifte wat vir hom geld, in ag kan neem en daarvolgens kan...
by Jaco Thom | 19 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
“Maar,” sê die Here my God, “die dag wanneer Gog die land Israel aanval, sal my toorn teen hom losbreek.” (Eseg 38:18) Gog, die leier van die land Magog, is ’n legendariese, uiters gewelddadige figuur wat angs en verskrikking inboesem. Hy is die verpersoonliking van...