by Jaco Thom | 18 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Die Here het vir my gesê: “Mens, al hierdie bene stel die hele Israel voor. Hulle sê: ‘Ons bene is uitgedroog, ons het geen hoop meer nie, dit is klaar met ons.’” (Eseg 37:11) As ’n mens in gedagte hou dat daar in die Ou Testamentiese tye nog nie ’n konsep van lewe ná...
by Jaco Thom | 17 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Julle moet weet, sê die Here my God, dat Ek dié dinge nie ter wille van julle doen nie. Al wat julle pas, Israel, is skaamte en skande oor julle optrede. (Eseg 36:32) Die Here beloof aan sy volk ’n nuwe hart en ’n nuwe gees, en dat sy Gees in hulle sal wees sodat...
by Jaco Thom | 16 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Julle het groot monde gehad teen My, julle het My vermetel aangespreek. Ek het dit gehoor. (Eseg 35:13) Die Edomiete is die nageslag van Esau, die (ouer) tweelingbroer van Jakob (Gen 25:19 e.v.). Van die begin af was daar wrywing tussen dié twee broers, en selfs nadat...
by Jaco Thom | 15 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
“Ek sal self my kleinvee se herder wees en hulle rustig laat lê en herkou,”sê die Here my God. (Eseg 34:15) Israel se leiers het hulle oor ’n lang tydperk in die steek gelaat (vers 2 e.v.). Nou sit hulle in ballingskap. Hulle kan nie die leiers meer vertrou nie, want...
by Jaco Thom | 14 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Kyk gerus na hierdie video. Dit gee ’n goeie oorsig oor die hele boek, en veral die tweede deel van die boek: Views:...
by Jaco Thom | 13 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Mens, Ek het jou die wag vir Israel gemaak. Wanneer jy by My die opdrag ontvang, moet jy hulle namens My waarsku. (Eseg 33:7) Soos Esegiël Israel se brandwag was, so het die Here Jesus ons ook met ’n boodskap die wêreld ingestuur (Joh 20:21; vgl 2 Tim 4:2). Wat God...