by Jaco Thom | 14 Aug 2024 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Laat ons dan nou uitgaan na Hom toe buitekant die laer en die smaad dra wat Hy gedra het … (Heb 13:13) Op ’n manier wat ons nie verstaan nie, is ons opgevang in Christus se lyding en sterwe en het ons ook deel daaraan. Dit wat vandag met jou gebeur, is reeds deur...
by Jaco Thom | 13 Aug 2024 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
… laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. (Heb 12:1-2) Die geloofslewe is soos ’n wedloop, sê die brief; ’n soort marathon. Om suksesvol te wees, moet jy jou voorberei (elke...
by Jaco Thom | 12 Aug 2024 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
As hulle terug verlang het na daardie land waaruit hulle weggetrek het, sou hulle die geleentheid gehad het om daarheen terug te gaan. (Heb 11:15) Die Hebreërbrief is een lang oproep tot ons om te bly glo. Ongeloof, daarenteen, is om om te draai (3:8). Die...
by Jaco Thom | 11 Aug 2024 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Die skuldige is soos iemand wat swanger geraak het van onreg, swanger is van kwaad en leuens voortbring. (Ps 7:15) Wat die digter hier oor ’n skuldige persoon skryf, laat ’n mens diep dink. Hy sê die skuldige is soos ’n swanger vrou – die onreg wat hy binne-in hom...
by Jaco Thom | 10 Aug 2024 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Wanneer ons opsetlik bly sondig nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, is daar geen offer meer wat ons sondes kan wegneem nie. (Heb 10:26) Hierdie gedeelte is seker van die moeilikste gedeeltes in die Bybel om te verstaan. Selfs ’n man soos Martin Luther...
by Jaco Thom | 9 Aug 2024 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Christus het [..] in die hemel self ingegaan om nou ter wille van ons voor God te verskyn. (Heb 9:24) Toe Jesus die hemel ingegaan het, was dit sy troonsbestyging. Hy het sy regmatige plek aan die regterhand van die Vader ingeneem, in die posisie van mag, om oor sy...