by Jaco Thom | 8 Aug 2024 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Dít is nou die verbond wat Ek met Israel na daardie dae sal sluit, sê die Here: Ek sal hulle my wette in die verstand gee, op hulle harte sal Ek dit skrywe; Ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees. (Heb 8:10) Paulus skryf in 2 Kor 5:17 dat iemand wat aan...
by Jaco Thom | 7 Aug 2024 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
… die wet het nie volmaaktheid bewerk nie. Aan die ander kant het ’n beter hoop ingetree, waardeur ons tot God nader. (Heb 7:19) Die ou orde van menslike priesters wat mekaar moes opvolg, met al die voorskrifte wat daarmee saamhang, is afgeskaf omdat dit geen...
by Jaco Thom | 6 Aug 2024 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
God is nie onregverdig nie: Hy sal julle werk nie vergeet nie en ook nie die liefde wat julle vir sy Naam betoon het deurdat julle julle medegelowiges gedien het en nog dien nie. (Heb 6:10) Op die oog af lyk dit hier asof ons deur ons liefdeswerk by God punte kan...
by Jaco Thom | 5 Aug 2024 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Vaste kos is vir grootmense, vir mense wat oor insig beskik en wat deur ervaring geoefen is om tussen goed en kwaad te onderskei. (Heb 5:14) Die verskil tussen ’n baba en ’n volwassene is dat ’n volwassene op sy eie bene kan staan. Net soos ’n volwassene nie meer net...
by Jaco Thom | 3 Aug 2024 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Daar wag dus nog steeds ’n sabbatsrus vir die volk van God, want elkeen wat in die rus van God ingaan, rus van sy werk, net soos God van Syne. (Heb 4:9-10) As ons aan die sabbat dink, dink ons outomaties aan die dag van die Here, een maal per week, wat ons Sondae...
by Jaco Thom | 2 Aug 2024 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Maar solank daar nog ’n “vandag” is, moet julle mekaar elke dag aanspoor sodat niemand van julle deur die misleiding van die sonde verhard word nie. (Heb 3:13) Ek het as kind in die Transkei gewoon, waar my pa sendeling was. Daar was baie lidmate in sy gemeente wat...