by Jaco Thom | 8 Jun 2022 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Die woord van God is lewend en kragtig. Dit is skerper as enige swaard met twee snykante en dring deur selfs tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg. Dit beoordeel die bedoelings en gedagtes van die hart. (vers 12) Die skrywer herinner ons aan die...
by Jaco Thom | 7 Jun 2022 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Ons behou deel aan Christus as ons end-uit volhard in die vertroue waarmee ons begin het. (vers 14) Die belangrikste geloofsvraag wat ons moet kan beantwoord, is: Is ek vandag ’n gelowige? Is Hy vandag vir my ’n werklikheid?Presies hieroor handel dit in hierdie...
by Jaco Thom | 6 Jun 2022 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
God, ter wille van wie alles bestaan en deur wie alles ontstaan het, wou baie deel laat kry aan sy heerlikheid. En daarom was dit reg dat Hy hulle Leidsman tot die verlossing deur lyding heen tot volmaaktheid sou bring. (vers 10) Ons verlossing het begin lánk voordat...
by Jaco Thom | 5 Jun 2022 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
In die verlede het God baiekeer en op baie maniere met ons voorvaders gepraat deur die profete, maar nou, in hierdie laaste dae, het Hy met ons gepraat deur die Seun. (vers 1-2a) As God Homself aan ons bekendstel, vertel Hy verhale waarin ons Hom sien optree. Dit...
by Jaco Thom | 4 Jun 2022 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Kyk gerus na hierdie agtergrond-video oor die brief: Views:...