by Jaco Thom | 14 Jun 2022 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
… ons het dus vrymoedigheid deur die bloed van Jesus om in te gaan na die heiligdom… (vers 19, 2020-vertaling) Die woord parrêsia wat met “vrymoedigheid” vertaal is, is in die ou Griekse stadstate gebruik vir die praat- en stemreg wat die vrye burgers...
by Jaco Thom | 13 Jun 2022 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Hy dien in die verbondstent wat groter en volmaakter is en nie deur mense gemaak is nie, dit wil sê wat nie tot hierdie wêreld behoort nie. (vers 11) In die ou bedeling was die toegang tot God gelokaliseerd; eers was dit die tent van ontmoeting, en later die tempel....
by Jaco Thom | 12 Jun 2022 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Hy is bedienaar van die heiligdom, die ware verbondstent, wat deur die Here opgerig is en nie deur ’n mens nie. (vers 2) Die ou bedeling (ook genoem testament of verbond) van priesters en offers is uitgedien (vers 13), want dit was net ’n voorafskadu van die nuwe...
by Jaco Thom | 11 Jun 2022 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
So het Jesus ook van ’n beter verbond borg geword. (vers 22) Ons lees net op twee plekke in die Ou Testament van Melgisedek. In Gen 14, waar Abraham sy nefie Lot uit die kloue van koning Kedorlaomer red, verskyn koning Melgisedek van Salem (=Jerusalem) uit die bloute...
by Jaco Thom | 10 Jun 2022 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Laat ons nie stilstaan by die eerste dinge wat aangaande Christus verkondig word nie, maar verder gaan na die volle inhoud van die boodskap … (vers 1) Mense sê graag vir jou hulle maak hulle nie moeg oor dié of dáárdie geloofsaspek nie; hulle glo soos ’n kind....
by Jaco Thom | 9 Jun 2022 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Hoewel Hy die Seun was, het Hy deur alles wat Hy gely het, geleer wat gehoorsaamheid is. (vers 8) ’n Priester wat namens die volk by God intree, moes een van hulle wees. En daarom, om Hoëpriester te kan wees wat namens ons voor God kan staan, moes die Here Jesus in...