Hoofstuk van die dag: Hosea 14

Hoofstuk van die dag: Hosea 14

Kom met julle woorde en keer terug na die Here. Sê vir Hom: “Vergewe ons sondeskuld volkome, aanvaar ons belydenis; ons wil met die vrug van ons lippe vergoed.” (vers 3, 2020-vertaling) Israel was tot niet. Assirië het reeds die land beset. Talle mense is weggevoer in...
Hoofstuk van die dag: Hosea 14

Hoofstuk van die dag: Hosea 13

Maar toe hulle by goeie weiding gebring is, het hulle hulle vol geëet, en toe hulle vol geëet was, het hulle hoogmoedig geword. Daarom het hulle My vergeet. (vers 6) Dié aanklag laat my dink aan die man wat dringend ’n parkering moes kry, en toe vurig gebid het dat...
Hoofstuk van die dag: Hosea 14

Hoofstuk van die dag: Hosea 12

Wat jy moet doen, is om na jou God toe terug te keer: jy moet Hom liefhê en sy bevele gehoorsaam, jy moet jou hoop altyd op jou God vestig. (vers 7) Die moeilikheid met Israel, sê die Here, is dat hulle na hulle vader Jakob aard. Hy het sy broer Esau onderkruip van...
Hoofstuk van die dag: Hosea 14

Hoofstuk van die dag: Hosea 11

Ek sal my gloeiende toorn bedwing, Ek sal nie so ver gaan en Efraim uitwis nie, want Ek is God, nie ’n mens nie. (vers 9) Die woord van die Here deur sy profeet Hosea was hard. Hoofstuk ná hoofstuk moes Israel hoor dat hulle op pad is na ondergang en vernietiging...
Hoofstuk van die dag: Hosea 14

Hoofstuk van die dag: Hosea 10

Maar julle het sonde ingeploeg en julle het vyandskap geoes. (vers 13) Israel het ’n hoë roeping gehad. Hulle moes vir hulle ’n nuwe land ploeg (vers 12) – hulle moes in Kanaän die wil van God bekendmaak en uitleef. Dit sou hulle kon doen deur na die wil van God te...
Hoofstuk van die dag: Hosea 14

Hoofstuk van die dag: Hosea 9

Efraim is dodelik getref. Sy wortels het verdroog, hy kan nie meer enige vrugte dra nie. (vers 16) In die Ou Testament word die vyeboom dikwels as simbool van Israel gebruik; veral ’n vyeboom wat geen vrugte het nie. Treffende voorbeelde hiervan kry ons in Jer 8:13 en...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.