by Jaco Thom | 14 Mar 2023 | Hosea, Lees die Bybel saam met my
Samaria, jou goue kalf is afstootlik! (vers 5) Israel het gemeen hulle is aan God toegewy (vers 2), maar dit was selfbedrog. In werklikheid het hulle Hom vergeet (vers 14). Hulle het gedink die feit dat hulle die verbondsvolk Israel is (vers 2), is ’n waarborg dat God...
by Jaco Thom | 13 Mar 2023 | Hosea, Lees die Bybel saam met my
Toe hulle na My om hulp geroep het, het dit nie uit die hart gekom nie, want hulle lê op hulle beddens en kerm en sny hulleself stukkend ter wille van koring en wyn. (vers 14) Die geskiedenis leer dat nog geen beskawing die verval in morele waardes oorleef het nie....
by Jaco Thom | 12 Mar 2023 | Hosea, Lees die Bybel saam met my
Wat moet Ek met jou doen, Efraim? Wat moet ek met jou doen, Juda? Julle liefde is soos ’n môrewolkie: dit verdwyn so vinnig soos dou. (vers 4) ’n Mens hoor die pyn in God se hart as Hy oor sy volk praat. Hy is hartseer en moedeloos. Hy verwag liefde en toewyding, maar...
by Jaco Thom | 11 Mar 2023 | Hosea, Lees die Bybel saam met my
Hulle dade laat hulle nie toe om na hulle God terug te keer nie, want ’n gees van hoerery heers in hulle midde, en hulle ken die Here nie. (vers 4, 2020-vertaling) In vers 3 sê die Here dat Hy Efraim (Israel) ken. Hy sien dwarsdeur hulle sogenaamde godsdiens, want...
by Jaco Thom | 10 Mar 2023 | Hosea, Lees die Bybel saam met my
My volk kom om weens ’n gebrek aan kennis … (vers 6a, 2020-vertaling) Dié aanklag vorm die grondslag van die hofsaak wat God voer teen die volk in hierdie hoofstuk. Twee maal word gesê dat daar geen kennis van God is nie (vers 1 en 6), en die gevolg daarvan is...
by Jaco Thom | 9 Mar 2023 | Hosea, Lees die Bybel saam met my
Ek het toe vir my ’n vrou gekry vir vyftien stukke silwer en honderd kilogram gars. (vers 2) Blykbaar het Gomer op die een of ander wyse ’n ander man se besitting geword. Dalk ’n bordeel-eienaar? Ons weet nie, maar dit het beteken dat Hosea haar nie sommer net kon...