Hoofstuk van die dag: Hosea 2

Hoofstuk van die dag: Hosea 2

Daarom, kyk, Ek gaan haar oorhaal, haar na die woestyn laat gaan, en mooi met haar praat. (vers 13, 2020-vertaling) In die eerste 12 verse van die hoofstuk spel die Here die implikasies uit van Israel se ontrou teenoor Hom. ’n Mens hoor die pyn in God se hart; die...
Hoofstuk van die dag: Hosea 1

Hoofstuk van die dag: Hosea 1

Die Here het vir Hosea gesê: Gaan trou met ’n prostituut wat buite-egtelike kinders het, want die land is besig om te hoereer, om heeltemal ontrou aan die Here te word. (vers 2) Onder “prostituut” moet ons waarskynlik eerder verstaan “egbreekster”. Dit was eers ná...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.