by Jaco Thom | 24 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Jy lieg! Die Here ons God het jou nie beveel om vir ons te sê ons moenie na Egipte toe gaan om daar te gaan woon nie. (Jer 43:2) Daar is baie maniere om God se stem in jou lewe stil te maak. Asarja-hulle het eenvoudig God se profeet tot leuenaar te verklaar. Iemand...
by Jaco Thom | 23 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Bid tog dat die Here jou God aan ons bekend maak waarheen ons moet gaan en wat ons moet doen. (Jer 42:3) Dis duidelik dat Joganan-hulle klaar besluit het om Egipte toe te gaan. Op geen stadium het hulle teruggedraai na Mispa nie. Hulle was al in Betlehem, suid van...
by Jaco Thom | 22 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Maar Gedalja seun van Agikam het hulle nie geglo nie. (Jer 40:14) Gedalja was die eerste goewerneur van Juda, nou ’n provinsie van die Ryk van Babel. Hy het uit ’n lang linie van administrateurs gekom (39:14), en is deur Nebukadnesar aangestel in hierdie pos. Onder...
by Jaco Thom | 21 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Die Galdeërs het die paleis en die huise van die volk afgebrand en die mure van Jerusalem platgeslaan. (Jer 39:8) In een kort sin word ’n eindelose ellende meegedeel. Jerusalem, die eens feitlik oninneembare vestingstad en trots van elke Jood, se einde het aangebreek....
by Jaco Thom | 20 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Later het koning Sedekia hom laat haal en in die geheim in die paleis vir hom gevra: “Is daar ’n woord van die Here af?” (Jer 37:17) Sedekia het die twyfelagtige eer gehad om die laaste koning van Juda te wees. Die prentjie wat die Bybel van hom teken, is een van ’n...
by Jaco Thom | 19 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Elke keer wanneer Jehudi drie of vier kolomme klaar gelees het, het die koning dit met ’n skrywersmes afgesny en op die vuur in die kolebak gegooi. Hy het so gemaak tot die hele boekrol in die vuur was. (Jer 36:23) Dit was nie die laaste keer dat iemand, of ’n...