by Jaco Thom | 18 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Maar hulle het geantwoord: “Ons drink nie wyn nie, want ons voorvader Jonadab seun van Rekab het ons beveel: ‘Julle mag nooit wyn drink nie, nie julle nie en ook nie julle kinders nie.’” (vers 6) Jonadab seun van Rekab was een van die aanvoerders van Jehu, toe hy die...
by Jaco Thom | 17 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Daarom, so sê die Here: Julle het nie na My geluister nie. Julle het nie julle volksgenote vrygelaat nie. Daarom laat Ek julle nou vry, sê die Here, vry vir oorlog, vir pes en vir hongersnood, en Ek maak julle tot iets waarvoor al die koninkryke van die aarde sal...
by Jaco Thom | 16 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Roep My aan, Ek sal jou antwoord en jou vertel van groot en onverstaanbare dinge waarvan jy nie weet nie. (Jer 33:3) Jeremia is steeds ’n gevangene (soos in Jer 32). Dit lyk egter of die omstandighede waarin die Here se woord hier na Jeremia gekom het, verander het....
by Jaco Thom | 15 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
… so sê die Here die Almagtige, die God van Israel: Daar sal weer huise en grond en wingerde in hierdie land gekoop word. (Jer 32:15) Dit was die jaar 587 vC; die jaar waarin Nebukadnesar Jerusalem sou inneem en verwoes. Die beleëringswalle is klaar teen die...
by Jaco Thom | 14 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Dit is die verbond wat Ek in die toekoms met Israel sal sluit, sê die Here: Ek sal my woord op hulle harte skryf en dit in hulle gedagte vaslê. Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees. (Jer 31:33) In die Ou Testament was die godsdiens gesentreer rondom die...
by Jaco Thom | 13 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Daardie dag, sê die Here die Almagtige, sal Ek die juk van die vyand afgooi van julle nekke af en julle vry maak. Julle sal nie meer uitlanders dien nie, want julle sal die Here julle God en julle koning Dawid dien. (Jer 30:8-9) Een van die groot misverstande wat by...