by Jaco Thom | 1 Mar 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Die getal mense wat deur Nebukadnesar weggevoer is […] was altesaam 4 600 mense. (Jer 52:28 en 30) Jer 52 is ’n epiloog tot die boek. Die samestellers het dit waarskynlik bygevoeg om aan te toon dat Jeremia se profesieë betroubaar was en vervul is. Sy boodskap...
by Jaco Thom | 29 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
’n Leser het my aandag daarop gevestig dat ek my nie juis uitgespreek het oor die feit dat die vroue van Jer 44 afgodsdienaars was nie. Hulle het inderdaad die hemelkoningin, oftewel Asjera, aanbid. Dit was waaroor Jeremia se aanklag gegaan het (vers 3). Die punt wat...
by Jaco Thom | 29 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Wanneer jy hierdie boekrol klaar hardop gelees het, moet jy ’n klip aan hom vasbind en hom in die Eufraat gooi en sê: So sal Babel wegsink en nie opkom nie as gevolg van die onheil wat Ek oor hom bring; sy inwoners het hulle afgesloof vir niks, sê die Here. (Jer...
by Jaco Thom | 27 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
’n Woord van die Here wat tot die profeet Jeremia gekom het. Dit handel oor die ander nasies. (Jer 46:1) Jer 46 tot 51 is profesieë wat Jeremia oor Juda se buurvolke, en oor die wêreldmoondhede van destyds (Egipte en Babel) uitgespreek het. ’n Opsomming van hierdie...
by Jaco Thom | 26 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
So sê die Here: Wat Ek gebou het, slaan Ek plat; wat Ek geplant het, ruk Ek uit. Dit het gebeur met ’n hele land. En jy soek roem vir jouself? (Jer 45:4b-5a) Jer 45 se gebeure speel af nadat Jojakim die boekrol verbrand het, en Baruk dit weer moes skryf (Jer 36). ’n...
by Jaco Thom | 25 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Die vrouens het bygevoeg: “Dink jy ons het sonder die medewete van ons mans vir die hemelkoningin wierookoffers gebring en drankoffers uitgegiet en vir haar offerkoekies gebak wat soos sy lyk?” (Jer 44:19) Dis opmerklik hoe prominent vroue in hierdie gedeelte is (vers...