by Jaco Thom | 12 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Bevorder die belange van die stad waarheen Ek julle in ballingskap weggevoer het, bid tot My vir daardie stad, want sy belange is ook julle belange. (Jer 29:7) Wat maak jy as die wêreld om jou in duie gestort het? Wat moet ons in Suid-Afrika doen, waar omtrent niks...
by Jaco Thom | 11 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Die profeet Jeremia het gesê: “Ek sou dit ook graag so wou hê. Mag die Here dit doen. Mag die Here bevestig wat jy as profeet gesê het … (Jer 28:6) ’n Mens weet nie altyd wat om te glo as iemand iets in die Naam van die Here aankondig nie. Het hy regtig God se...
by Jaco Thom | 10 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Miskien sal hulle luister en hulle van hulle verkeerde lewe bekeer. Dan sal Ek die straf herroep wat Ek oor hulle wou bring oor hulle sondige dade. (Jer 26:3) Mense sê dikwels jou paadjie is vir jou uitgesit, en wat sal gebeur, sal gebeur. So asof God ons hele lewe...
by Jaco Thom | 9 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
So het die Here die God van Israel vir my gesê: Vat hierdie beker uit my hand. Dit is gevul met die wyn van my toorn. Jy moet al die nasies na wie toe Ek jou stuur, daaruit laat drink. (Jer 25:15) Verse 15-38 is ’n bondige opsomming van Jeremia se uitsprake oor die...
by Jaco Thom | 8 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Toe vra die Here vir my: Wat sien jy, Jeremia? en ek antwoord: “Vye. Die goeies is baie goed en die slegtes baie sleg, hulle is so sleg dat ’n mens hulle nie kan eet nie.” (Jer 24:3) Nebukadnesar het in 597 vC die room van die bevolking na Babel weggevoer (vers 1). In...
by Jaco Thom | 7 Feb 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Daar kom ’n tyd, sê die Here, dat Ek vir Dawid ’n regverdige spruit sal laat opskiet, ’n koning wat verstandig sal regeer. Hy sal die reg eerbiedig en regverdig regeer in sy land. (Jer 23:5) Jeremia het pas die einde van die Dawidiese koningsdinastie aangekondig...