by Jaco Thom | 28 Sep 2021 | Joël, Lees die Bybel saam met my
Die Here is ’n toevlug vir sy volk, ’n veilige vesting vir die Israeliete. (vers 16) Vroeër in die boek is daar meermale melding gemaak van die “Dag van die Here”, dikwels met die betekenis dat dit ’n oordeelsdag oor God se weerspannige volk sal wees. Hier, aan die...
by Jaco Thom | 27 Sep 2021 | Joël, Lees die Bybel saam met my
Skeur julle harte, nie julle klere nie. Kom terug na die Here julle God toe: Hy is genadig en barmhartig; Hy is lankmoedig en vol liefde. Hy is bereid om straf te herroep. (vers 13) Die hoofstuk begin met ’n roerende beskrywing van ’n sprinkaanplaag wat alles voor hom...
by Jaco Thom | 26 Sep 2021 | Joël, Lees die Bybel saam met my
Hy het my wingerd verwoes, my vyeboom afgebreek, dit kaalgestroop en laat lê; die lote se bas is afgevreet. (vers 7) Joël beskryf ’n sprinkaanplaag wat niks minder is nie as ’n kolossale ramp. Die skade aan die landbou kring uit en raak uiteindelik alle fasette van...
by Jaco Thom | 25 Sep 2021 | Joël, Lees die Bybel saam met my
Kyk na hierdie insiggewende video-opsomming van die boek Joël:https://www.youtube.com/watch?v=zQLazbgz90c