by Jaco Thom | 8 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Toe die koning ingaan om na die gaste te kyk, sien hy daar ’n man wat nie bruilofsklere aan het nie … (vers 11) Die lot van die man sonder bruilofsklere aan skreeu teen die koning se uitnodiging. Die koning wou ten alle koste sy bruilofsaal vol hê. Enige iemand...
by Jaco Thom | 7 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
“Sê vir die dogter van Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe: Hy is sagmoedig en Hy sit op ’n donkie, en op ’n jong donkie, die vul van ’n pakdier.” (vers 5, 2020-vertaling) Dieselfde skare wat Jesus so jubelend die stad in begelei het, het ses dae later geskreeu...
by Jaco Thom | 6 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Jesus het gaan staan, hulle geroep en gevra: “Wat wil julle hê moet Ek vir julle doen?” (vers 32) Jesus is op pad Jerusalem toe vir die laaste Paasfees. Hy het reeds vir sy dissipels gesê dat Hy daar gaan sterf (20:17-19). Volgens Markus 10:32 was Jesus haastig om in...
by Jaco Thom | 5 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Jesus het hom geantwoord: “As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee die geld vir die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê. Kom dan terug en volg My.” (vers 21) Ek het nog altyd hierdie verhaal met huiwering gelees, want die ryk jongman kon...
by Jaco Thom | 4 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Dit verseker Ek julle: As julle nie verander en soos kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van die hemel kom nie. (vers 3) Die dissipels wou seker hê Jesus moet vir hulle sê húlle is die belangrikste in die koninkryk van die hemel. Dit was ’n...
by Jaco Thom | 3 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
By hulle aankoms in Kapernaum het die amptenare wat die tempelbelasting invorder, na Petrus toe gegaan en gesê: “Wat van julle leermeester? Betaal hy dan nie tempelbelasting nie?” (vers 24) Die tempelbelasting waarvan die amptenare gepraat het, was ’n versoeningsoffer...