by Jaco Thom | 7 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Toe Jesus dit hoor, het Hy met ’n skuit daarvandaan weggegaan na ’n stil plek om alleen te wees. (vers 13) Die Evangelies is nie net daar om ons te vertel van alles wat Jesus gedoen en gesê het nie. Dit wil ons ook vertel wie Jesus is; dit skets die eg-menslike kant...
by Jaco Thom | 6 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Ons kom nou by die tweede groot deel van Matteus.Kyk gerus na die kort video oor die 2de deel van die boek:https://www.youtube.com/watch?v=GGCF3OPWN14 Views: 19
by Jaco Thom | 5 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Die koninkryk van die hemel is soos ’n mosterdsaadjie wat iemand gevat en in sy land geplant het. (vers 31) Die Here Jesus praat hier oor die koninkryk, en vergelyk dit met ’n mosterdsaadjie, die kleinste landbousaad van sy dag, onaansienlik, amper ignoreerbaar. God...
by Jaco Thom | 4 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Daarom sê Ek vir julle: Elke sonde en lastering kan die mense vergewe word, maar die lastering teen die Heilige Gees kan nie vergewe word nie. (vers 31) Hierdie uitspraak van Jesus het baie mense benoud. Sê nou net jy het iewers onwetend die sonde teen die Heilige...
by Jaco Thom | 3 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Ons het vir julle op die fluit gespeel, en julle het nie gedans nie! Ons het ’n treurlied gesing, en julle het nie gehuil nie! (vers 17) Die Jode in Jesus se tyd het nie geweet wat hulle wil hê nie, behalwe dat dit nié was wat Hy gebied het nie. Wat Hy ook al gedoen...
by Jaco Thom | 2 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Is twee mossies nie vir ’n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. (vers 29) Ek weet nie hoe die woorde “die wil van” in die 1983-vertaling van dié vers gekom het nie. Die 1933- én 2020-vertalings vertaal:...