by Jaco Thom | 13 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Mag ek dan nie met my geld maak wat ek wil nie? Of is jy afgunstig omdat ek goed is? (vers 15) Iewers in ons agterkop sit die idee dat ons werk en God se genade moet klop. So al asof God se genade ’n beloning is vir dit wat ons vir Hom gedoen het. Met die gelykenis...
by Jaco Thom | 12 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Hulle is dus nie meer twee nie, maar een. Wat God dan saamgevoeg het, mag ’n mens nie skei nie. (vers 6) Die huwelik is nie maar net ’n saak tussen jou en jou eggenoot nie. God is daarby betrokke. Die dag toe julle getroud is, het God julle saamgevoeg. Dit was nie...
by Jaco Thom | 11 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
So sal my Vader wat in die hemel is, ook met julle maak as julle nie elkeen sy broer van harte vergewe nie. (vers 35) Hierdie gelykenis het die Here Jesus vertel na aanleiding van Petrus se vraag oor vergifnis, oor hoeveel keer ons iemand moet vergewe. En dan sê...
by Jaco Thom | 10 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Daar het sy voorkoms voor hulle oë verander: sy gesig het begin straal soos die son, en sy klere het wit geword soos die lig. (vers 2) Die verheerliking op die berg wys ’n kant van die Here Jesus waarop ons nie genoeg ag slaan nie, glo ek, omdat ons dit nie regtig...
by Jaco Thom | 9 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
Maar Jesus het na Petrus toe gedraai en vir hom gesê: “Moenie in my pad staan nie, Satan! Jy is vir My ’n struikelblok, want jy dink nie aan wat God wil hê nie, maar aan wat die mense wil hê.” (vers 23) Dis nogal skerp woorde van Jesus! Niemand van ons wil ’n...
by Jaco Thom | 8 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Matteus
“Mevrou,” sê Jesus vir haar, “jou geloof is groot. Jou wens word vervul.” (vers 28) Jesus prys die vrou oor haar groot geloof. Wat kan ons by haar leer? Om taai te word in die geloof, nie sommer by die eerste teleurstelling moed op te gee nie. Om geloof te hê, beteken...