by Jaco Thom | 17 Nov 2024 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Hy het sy pyle afgeskiet en die vyand uitmekaar gejaag, hulle met ’n menigte weerligstrale op loop gejaag. (Ps 18:15) In dié danklied prys Dawid die Here wat vir hom uitkoms bewerk het (vers 7). In sy beskrywing van hoe God hom gehelp het, lees ons van ’n geweldige...
by Jaco Thom | 16 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Daarom, as iemand in Christus is, is hy ’n nuwe skepping. Die ou dinge het verbygegaan – kyk, hulle het nuut geword. (2 Kor 5:17 AFR2020) Die hartseer van die lewe is dat ’n mens ontgogel word, en niks nuuts jou meer opgewonde maak nie. Jy het dit al beleef, soos die...
by Jaco Thom | 15 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie. Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. (2 Kor 4:16) In my werk as predikant het ek oor jare baie ouer lidmate leer ken. Daar was natuurlik die knorriges onder hulle wat oor alles...
by Jaco Thom | 14 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Julle is self ons aanbevelingsbrief, geskryf op ons harte, vir almal om te lees en te verstaan. (2 Kor 3:2) Paulus is hier besig om sy apostelskap te verdedig teenoor hulle wat ná hom in die stad aangekom het met aanbevelingsbriewe uit hulle vorige werkkring (vers 1)....
by Jaco Thom | 13 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Ons is die wierook wat deur Christus vir God gebrand word, waarvan die geur dié bereik wat gered word, sowel as dié wat verlore gaan. (2 Kor 2:15) As Paulus praat van die triomftog van Christus waaraan ons deel het (vers 14), kan ’n mens maklik die idee kry dat dit ’n...
by Jaco Thom | 12 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
In elke moeilikheid bemoedig Hy ons. Daarom kan ons weer ander bemoedig wat in allerlei moeilikhede verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig … (2 Kor 1:4) Wat maak ’n mens as jy in ’n krisis kom? Die maklikste is natuurlik om...