by Jaco Thom | 1 Sep 2024 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Die Here is regverdig. Hy het die mense lief wat regverdig en opreg handel, en Hy sal by hulle wees.(Ps 11:7) Wat doen ’n mens wanneer jou lewe bedreig word? Jy kan óf vlug óf op God vertrou.Die digter sê dat hy in gevaar by die Here skuil. Hy doen dit ten spyte...
by Jaco Thom | 25 Aug 2024 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Die Here is Koning vir altyd en ewig; nasies verdwyn uit sy land. (Ps 10:16, AFR20) Psalm 9 en 10 is eintlik een lied wat in twee verdeel is. Die twee dele saam vorm ’n akrostiese psalm (die eerste reëls van elke vers volg alfabeties op mekaar); Psalm 9 van A tot K,...
by Jaco Thom | 18 Aug 2024 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
U laat hom heers oor die werk van u hande, U het alles aan hom onderwerp … (Ps 8:7) Die mens – ek en jy! – is deur God aangestel om sy wonderlike skepping op te pas en te bewaar (vers 7; vgl Gen 1:26,28); die wêreld is immers God s’n, en ons is bevoorreg om daarin te...
by Jaco Thom | 28 Jul 2024 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
U luister na my stem in die môre, Here, in die môre terwyl ek voor U verskyn en op U wag. (Ps 5:4) Hierdie psalm word soms ’n “oggendpsalm” genoem, en dit onderstreep hoe belangrik ons daaglikse oggend-stiltetyd is. Want hoe jy die dag begin, bepaal in ’n groot mate...
by Jaco Thom | 21 Jul 2024 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Hoe lank gaan julle my eer nog skend, mense, gaan julle valsheid liefhê en voorkeur gee aan leuens? (Ps 4:3) Die verwysing na valsheid en leuens in vers 3 gaan bes moontlik oor afgode waarop mense vertrou in plaas van God. Dis natuurlik maklik om ’n keuse te maak...
by Jaco Thom | 20 Jul 2024 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Hulp kom net van die Here af. U laat dit goed gaan met u volk. Sela (Ps 3:9) Die woordjie “sela” wat meermale in die Psalms voorkom (hier in vers 3,5 en 9), het Skrifverklaarders al baie laat kopkrap. Die presiese betekenis van die Hebreeuse woord is nie bekend nie,...