by Jaco Thom | 26 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
… wanneer ek kom, wil ek nie met die gesag wat die Here aan my gegee het, streng teen julle optree nie. Met dié gesag moet ek opbou, nie afbreek nie. (2 Kor 13:10) Paulus skryf in 11:2 dat dit sy taak is om te sorg dat die gemeente as bruid vlekkeloos sal wees vir...
by Jaco Thom | 25 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Daarom, sodat ek nie hoogmoedig sou wees nie, is daar vir my ’n doring in die vlees gegee, ’n boodskapper van Satan om my met vuiste te slaan. (2 Kor 12:7) Die doring in Paulus se vlees is een van die mees besproke en gedebatteerde temas in die Nuwe Testament.Daar is...
by Jaco Thom | 23 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Julle verdra dit as iemand julle soos slawe behandel, as iemand julle uitbuit, as iemand julle bedrieg, as iemand julle uit die hoogte behandel, as iemand julle in die gesig klap. (2 Kor 11:20) Wat Paulus ontstel het, is dat die sg. apostels die gemeente uitgebuit het...
by Jaco Thom | 22 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Julle kyk net na een kant van die saak. As iemand dan so vas oortuig is dat hy aan Christus behoort, moet hy onthou: ons behoort net soos hy ook aan Christus. (2 Kor 10:7) Menige meningsverskil het al ontstaan omdat mense ’n saak beskou en beredeneer slegs vanuit...
by Jaco Thom | 21 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. (2 Kor 9:7) ’n Diaken vertel dat hy op sy besoeke om dankoffers in te samel, by ’n lidmaat gekom het wat glad nie lus was vir hom nie. Hy...
by Jaco Thom | 20 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Op hierdie manier voorkom ons dat enigiemand ons dalk sou verdink in verband met so ’n groot som geld wat ons moet wegbring. (2 Kor 8:20) Paulus was nie net ’n groot apostel nie. Hy het ook prakties gedink oor die lewe en oor hoe ander sy optrede sou beoordeel. Daarom...