by Jaco Thom | 11 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Prediker
’n Man kan honderd kinders hê en baie lank lewe, maar hoe oud hy ook al word, as hy nie die goeie dinge kan geniet nie en nie eens in ’n graf begrawe word nie, is ’n doodgebore baba beter daaraan toe as hy. (vers 3) In hoofstuk 5 het ons gesien dat die lewe ’n gawe...
by Jaco Thom | 10 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Prediker
Ek het ook iets gesien wat goed is: dit is aangenaam om te eet en te drink en die lewe te geniet onder al die geswoeg op hierdie wêreld. Dit kom ’n mens toe vir die hele leeftyd wat God hom skenk. (vers 17) In hierdie verse herinner die Prediker ons daaraan dat die...
by Jaco Thom | 9 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Prediker
’n Handpalm vol rus is beter as ’n dubbele hand vol inspanning, en ’n gejaag na wind. (vers 6, 2020-vertaling) Partykeer sukkel ’n mens om te verstaan wat die skrywer bedoel. Die Good News Bible het my hier gehelp. Dit vertaal vers 4 tot 6 só (en ek vertaal dit vryweg...
by Jaco Thom | 8 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Prediker
Ek het tot die insig gekom dat wat God doen, blywend is: jy kan daar niks byvoeg nie en jy kan daar niks van wegneem nie. God doen dit sodat die mens vir Hom ontsag sal hê. (vers 14) Met die eerste oogopslag lyk dit of die prediker vir ons wil sê dat niks wat ons...
by Jaco Thom | 7 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Prediker
Dit is nie aan die mens self te danke dat hy kan eet en drink en onder al sy arbeid nog die goeie kan geniet nie. Ek het ingesien dat dit ’n gawe uit die hand van God is. (vers 24) In die eerste 11 verse van hoofstuk 2 gebruik die prediker die woorde “ek”, “my” en...
by Jaco Thom | 6 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Prediker
Sinloos, volslae sinloos, sê Prediker, sinloos, volslae sinloos; alles is sinloos! (vers 2, 2020-vertaling) Ons weet nie wie die skrywer van die boek is nie. Hy gebruik Salomo as sy mondstuk, waarskynlik omdat koning Salomo bekend was daarvoor dat hy ’n baie wyse man...