by Jaco Thom | 17 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Prediker
Hy het daarna gestrewe om hom raak uit te druk en die waarheid getrou op te teken. (vers 10) Die laaste paar verse van die boek is ’n redakteur se opsomming of kritiese beoordeling van die Prediker se werk.Die Prediker daag ons uit om in hierdie wêreld te leef soos...
by Jaco Thom | 16 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Prediker
Jy wat jonk is, moet vreugde vind in jou jeug en jou jong dae ten volle geniet. Doen wat jy goedvind en waarvan jy hou, maar moenie vergeet dat God van jou rekenskap sal eis oor alles nie. (vers 9) ’n Bekende spreuk in ons tyd is: leef in die oomblik. Moenie tob oor...
by Jaco Thom | 15 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Prediker
En die dwaas het soveel te sê! Die mens weet nie wat sal gebeur nie; wat ná hom gaan gebeur – wie kan hom daaroor inlig? (vers 14) ’n Los tong het menige praatsiekes al in die moeilikheid gebring. G’n wonder nie dat Jakobus in sy brief die tong as ’n ontembare,...
by Jaco Thom | 14 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Prediker
Eet dus jou brood met vreugde, drink jou wyn met ’n bly gemoed; God het lankal reeds goedgekeur wat jy doen. (vers 7) Die Prediker sê: Jy kan maar probeer as jy wil, soos hy probeer het. Jy sal ook ontdek dat selfgesentreerde menslike pogings nie werk nie. Dit bring...
by Jaco Thom | 13 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Prediker
Al doen die sondaar ook hoeveel kwaad en leef hy nogtans lank, ek weet: met die vromes wat vir God dien, sal dit goed gaan; met die goddelose wat nie vir God dien nie, sal dit nie goed gaan nie. Soos ’n vlugtige skaduwee wat gou verdwyn, sal die goddelose nie lank...
by Jaco Thom | 12 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Prediker
Daar is geen mens op aarde regverdig nie, niemand wat net goed doen en nie sondig nie. (vers 20) My pa het dikwels, wanneer ons stories by hom aangedra het, gesê: “Wees nie alte regverdig nie.” Ek sien nou dit staan in vers 16. Ek het nie geweet dit kom uit die Bybel...