by Jaco Thom | 13 Sep 2021 | Lees die Bybel saam met my, Sagaria
Wat julle moet doen, is dit: Praat die waarheid met mekaar, laat die waarheid en die reg geld in julle regspraak sodat daar vrede onder julle kan wees. (vers 16) Hierdie is ’n onderwerp waarvoor die sprekers in die Bybel net nooit moeg word nie: sosiale geregtigheid...
by Jaco Thom | 12 Sep 2021 | Lees die Bybel saam met my, Sagaria
Sê vir almal in die land en vir die priesters: Julle vas en treur nou al sewentig jaar lank in die vyfde en in die sewende maand, maar vas julle tot my eer? (vers 5) Dit is twee jaar ná die naggesigte. Die tweede tempel is byna voltooi, en die mense wil weet of hulle...
by Jaco Thom | 11 Sep 2021 | Lees die Bybel saam met my, Sagaria
Die engel het vir my geskree: “Kyk, dié wat noord gaan, bring die Gees van die Here daarheen!” (vers 8) Daar is ’n opvallende ooreenkoms tussen hierdie laaste naggesig en die eerste (Sag 1:8-17). Beide gaan oor perde wat oor die aarde uitgestuur word. Maar waar die...
by Jaco Thom | 10 Sep 2021 | Lees die Bybel saam met my, Sagaria
Ek het gevra: “Wat is dit?” en hy het gesê: “Dit is ’n graanmandjie wat aankom.” Hy het bygevoeg: “Dit bevat die sonde van almal op aarde.” (vers 6) Die sesde en sewende gesig sluit by mekaar aan. Dit handel oor sonde, wat die potensiaal het om die land te verwoes. In...
by Jaco Thom | 9 Sep 2021 | Lees die Bybel saam met my, Sagaria
Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sê die Here die Almagtige. (vers 6) Serubbabel was goewerneur in Jerusalem, en hy het die taak gehad om die tempel te bou nadat dit deur Nebukadnesar verwoes is. Maar die mense se moed was laag, en die bouwerk...
by Jaco Thom | 8 Sep 2021 | Lees die Bybel saam met my, Sagaria
Ek het die hoëpriester Jesua voor die engel van die Here sien staan, en regs van hom het die Satan gestaan, besig om Jesua aan te kla. (vers 1) In hierdie gesig is Sagaria in die troonsaal in die hemel, waar hy sien hoedat die hoëpriester Jesua deur Satan by die Here...