by Jaco Thom | 19 Sep 2021 | Lees die Bybel saam met my, Sagaria
Daarna sal die Here teen daardie nasies gaan oorlog maak net soos op die dag toe Hy destyds die oorlog gevoer het. (vers 13) Baie van ons het grootgeword met die idee dat daar aan die einde van die tyd ’n groot verdrukking sal aanbreek. Van die uitsprake in die Ou...
by Jaco Thom | 18 Sep 2021 | Lees die Bybel saam met my, Sagaria
Dwarsoor die land, sê die Here, sal twee derdes van hulle uitgeroei word en omkom. Daar sal net ’n derde van hulle oorbly in die land… (vers 8) Dit is ’n hartseer feit dat nie almal wat deel van die kerk is, dit gaan maak nie. Twee derdes sal wegraak (vers 8)....
by Jaco Thom | 17 Sep 2021 | Lees die Bybel saam met my, Sagaria
Dan sal die leiers van Juda vir hulleself sê: “Die krag van die inwoners van Jerusalem lê in hulle God, die Here die Almagtige.” (vers 5) In Sag 12 begin ’n nuwe deel van die boek. Die profeet praat oor die eindtyd, en lig ons oë op, verby die probleme van ons dag....
by Jaco Thom | 16 Sep 2021 | Lees die Bybel saam met my, Sagaria
Ook die skape se herders gee vir hulle niks om nie. (vers 5c) Geleerdes is dit met mekaar eens dat hierdie gedeelte een van die moeilikste dele in die Ou Testament is om te verklaar. Dit het egter heelwat vir ons vandag te sê, ook wat die kerkleiding betref. Swak...
by Jaco Thom | 15 Sep 2021 | Lees die Bybel saam met my, Sagaria
Ek, die Here, sal by my volk wees en hulle sterk maak. Hulle sal in my Naam voortgaan. Die Here het dit gesê. (vers 12) Mense sê soms dis nie nodig om die Ou Testament te lees nie, want ons leef in die tyd van die Nuwe Testament. Dit is egter so dat ons verstaan van...
by Jaco Thom | 14 Sep 2021 | Lees die Bybel saam met my, Sagaria
Ek sal die strydwaens in Efraim vernietig, die perde uit Jerusalem uitroei. Die pyl en boog waarmee oorlog gemaak word, sal gebreek word. Die koning sal vrede vir die nasies afkondig en hy sal regeer van see tot see, van die Eufraat af tot in die uithoeke van die...