by Jaco Thom | 6 Nov 2025 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Jabes se gebed Jabes het die God van Israel aangeroep met die woorde: “Stort u seën oor my uit, vergroot my grondgebied, neem my onder u beskerming en weerhou onheil van my sodat geen smart my tref nie.”1 Kron 4:10 Jy het waarskynlik al van Jabes se gebed gehoor....
by Jaco Thom | 30 Okt 2025 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Is die duiwel se naam regtig Lucifer? Die kort antwoord op dié vraag is: nee. “Lucifer” is die Latynse naam vir die planeet Venus, die helderste ster in die hemelruim. In die volksmond word dit die môrester én die aandster genoem, omdat dit net voor sonsopkoms en net...
by Jaco Thom | 23 Okt 2025 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Tot alles in staat? Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. (Fil 4:13, AFR83) Filippense 4:13 word dikwels gebruik as iemand voel hy of sy kan ’n groot uitdaging te bowe kom, of ’n moeilike toets slaag, ens. Die AFR83-vertaling laat dit lyk asof dit presies...
by Jaco Thom | 16 Okt 2025 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Was daar regtig reuse? Toe die Here sien hoe groot die verdorwenheid van die mens op aarde is en dat hy sy lewe lank net slegte dinge bedink, was die Here bedroef daaroor dat Hy die mens op die aarde gemaak het. (Gen 6:5) Aan die begin van Genesis 6 lees ons ’n baie...
by Jaco Thom | 9 Okt 2025 | Hoe verstaan ons dit?
In die volgende paar weke kyk ons na enkele gedeeltes of konsepte in die Bybel wat dikwels verkeerd verstaan word, of wat moeilik is om te begryp. Ons begin met die vraag: Hoekom het Saulus later Paulus geword? Maar Saulus, oftewel Paulus, het hom stip aangekyk en,...