• Jesaja 40-66

Ons is nou klaar met die eerste deel van Jesaja. As jy wil, kan jy weer die videotjie oor die eerste deel kyk: . Dit is ’n baie mooi opsomming van die eerste deel van die boek.
As inleiding tot die tweede helfte van Jesaja kan jy gerus hierdie video kyk om ’n oorsig te kry oor Jesaja 40-66.

Naskrif:

Ek gaan (DV) met verlof wees tot einde Junie, en gaan dus vir die volgende drie weke nie dagstukkies skryf nie. Jammer daaroor, maar dalk gee dit vir jou ’n verposing en die kans om iets anders in jou stiltetyd te doen.
Seënwense, en pas jouself op in hierdie pandemie-tyd!

image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.

Pin It on Pinterest

Share This