by Jaco Thom | 1 Des 2023 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Kon dit maar weer met my gaan soos lank gelede, soos in die dae toe God nog sy hand oor my gehou het … (vers 2) Job verlang terug na die goeie ou dae, toe hy voorspoedig was en hy dit beleef het dat God by hom is. Al wat hy nou het, so het hy gedink, is ’n klomp...
by Jaco Thom | 27 Jul 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Ek sal van hulle as priesters en Leviete aanstel, sê die Here. (vers 21) Een van die groot faktore wat spanning in die wêreld veroorsaak, is rassespanning. Mense van verskillende rasse, tale, agtergrond en kulture sukkel om mekaar te verstaan en te vind. En tog het...
by Jaco Thom | 26 Jul 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Daarom, so sê die Here my God, sal my dienaars genoeg hê om te eet, maar julle sal honger ly … (vers 13a) Een of ander tyd gebeur die onvermydelike: daar kom skeiding. Nie almal wat nakomelinge van Abraham is, sal dit maak nie, sê die profeet. Daar kom ’n tyd...
by Jaco Thom | 25 Jul 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
U was kwaad vir ons, want ons het gesondig. Ons het so lank daarmee aangehou, hoe kan ons dan nog gered word? (vers 5b) Ons het hier een van die aangrypendste klaagliedere van die Ou Testament te make. Dit is ’n gebed tot God om hulp; ’n gebed dat God sy volk nie aan...
by Jaco Thom | 24 Jul 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
In al die nood het Hy ook nood beleef. Hy was die engel wat hulle toe gered het. In sy liefde en genade het Hy hulle gered. Hy het hulle opgetel en gedra soos in die vroeë dae. (vers 9, NLV) Dit gebeur ongelukkig heeltemal te maklik dat ons só met onsself worstel, ons...
by Jaco Thom | 23 Jul 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Julle wat die Here aan sy beloftes moet herinner, julle moenie stilbly nie. Julle moenie stilbly nie totdat Hy Jerusalem herstel het, totdat Hy die hele wêreld die roem van Jerusalem laat sing het. (vers 6b-7) Hoekom word ons opgeroep om te bid en die Here aan sy...