Die man wat aan God bly vasklou het Sy verhaal Hy sien hoe sy hande-in-die sye na hom staan en kyk, ’n ontevrede trek op haar gesig. Sou sy hom dalk verkwalik vir wat gebeur het? Die hemel weet, hy voel al sleg genoeg soos dit is!Hy vat ’n potskerf van die ashoop en...
Simson was ’n baie sterk man. Hy kon eintlik doen wat hy wou, want niemand kon enig-iets aan hom doen nie. Die Bybel vertel vir ons dat hy allerhande wonderlike dinge aangevang het. Hy het ’n leeu met sy kaal hande verskeur; hy het 30 Filistyne sommer in ’n japtrap...
Hemelse Vader, Op hierdie Nasionale Vrouedag kom ons met dankbare harte na U. Ons dank U vir elke vrou wat U na u beeld geskape het – elke moeder, ouma, dogter, suster, eggenoot en vriendin. Dankie vir die unieke gawes waarmee U hulle toegerus het: liefde wat versorg,...
Die manne wat ’n skip ver van die see af gebou het Sy verhaal “Hei, Oubaas, bou jy nog lekker aan jou bootjie?” koggel Irad. “Jy sal nou moet klaarmaak, want een van die dae kom die reëns, en dan sit jy met ’n halfklaar boot. Wat gaan jy dan doen?”Sem, wat binne-in...
As jy aan sukses dink, wat is die woorde wat by jou opkom? In die meeste van ons se denke vereenselwig ons sukses met groot of blink of magtig of invloedryk of ryk of baie. In die kerk is dit nie anders nie. Die gemeente met die meeste lidmate, of die modernste...